Max and Bella’s Success Story

Max and Bella's Success Story

 

Max

 

Max is swart en sy hare was baie dof en leweloos toe besluit ek om die Regal Skin Healing Shampoo te probeer. Vandat ek hom daarmee was, is sy vel en hare sag en dit blink.

 

Op 6 maande oud, is hy baie aktief. Hardloop ronde en kan nie tot ruste kom nie. Veral in die aand toe probeer ek die Regal Stress and Anxiety stroop, en vandat ek dit vir hom gee, het hy baie meer begin ontspan, en slaap deur.

 

Die Everyday Vitality stroop gee ek vir hom om gesonde gewrigte te hê, en ook vir sy vel se gesondheid.

 

Dan laastens kry hy ook die Glossy Coat Remedy vir sy vel en hare, en dit help ook met surkilasie.

 

Bella

 

Bella kry dieselfde produkte as Max want hoe kan ek vir die een gee en nie die ander een nie. Bella se hare is ook baie sagter vandat ek die Skin Healing Shampoo gebruik het.

 

Bella is rustiger as Max, maar sy kry ook haar Stress and Anxiety stroop, want waar Max is, is Bella.

 

Die Everyday Vitality gee ek vir haar vir haar gewrigte, want Labbies het almal gewrig problem hoe ouer hulle raak, so ek begin al vroeg.

 

Die Glossy Coat Remedy gee ek vir haar vel en hare, en help ook vir surkilasie.