By Rozanne Diedericks
“Ons Golden Retriever familie: Leopoldt (regs-pa), Dundee (middel-seun) en Bijou (ma-links). Leopold het ñ hotspot op sy linkeroor en been vir maande oopgekrap en is na sy 1ste 400ml bottel Skin remedy (en gratis pakkie skin remedy koekies) gesond, sy vel is nie meer uitgedroog nie en die hare is nou besig om terug te groei. Na 6 weke van Regal lyk hy soos ń nuwe hond. Al drie is ook nou op Glossy coat en hul pelse lyk al na die 1ste week van behandeling baie beter. Hul velle is ook nie meer uitgedroog nie en word pienker en sagter by die week. Dankie Regal!”
As a thank you for your patience we’d like to give you 15% OFF your next purchase! Enter your email address below and we’ll notify you once we’re back online.
Our brand new online store will be launching soon.