Regal Skin Care Remedy – Leopoldt’s Story
By Rozanne Diedericks
“Leopold het ‘n hotspot op sy linkeroor en been vir maande oopgekrap en is na sy 1ste 400ml bottel Skin Care Remedy (en gratis pakkie Skin Care koekies) gesond, sy vel is nie meer uitgedroog nie en die hare is nou besig om terug te groei. Na 6 weke van Regal lyk hy soos ‘n nuwe hond. Al drie is ook nou op Glossy Coat en hul pelse lyk al na die 1ste week van behandeling baie beter. Hul velle is ook nie meer uitgedroog nie en word pienker en sagter by die week. Dankie Regal!”